cC
chris C

1 reviews | Active since Sept 2016

29 Dec 2017, 13:25

2 Standaarde op stelse

Ek het my adres verander soos die wet se ek moet doen

Ek het ook gevra dat die bedrag van +- R 2500 aan my moet bt word

Die volgende dag word ek gebel deur Allen om te se dat ek moet bewys van addres gee voor hulle betaaling maak

Ek het toe n bewys van adres gegee waar ek by die Polisie stasie gekry het (Laat ek ook net noem dat dis die selfde adres waar my Vuurwapens is en die die selfde polisie stasie waar ek my aansoek 9 mande terug gekry het hulle nie daai soort bewys aanvaar nie

Nou word ek vandag gebel soodat hulle my kan se dat moet ander bewys kry van adres Nou moet julle verstaan ek het geen skuld nie niks wie ek skuld is op my naam nie

Ek gaan SAPD toe vir bewys nou se hulle dit werk nie

Maar hoor nou ek moet na my vrou toe gaan sodat sy n brief kan skryf wat se ek bly daar presies die selfde as wat ek reets in gegee het..Nou wil hulle iemand ander se bewys aanvaar wat nie deur die SAPD geod gekeer word nie maar die 1 wat ek indien wil hulle nie

Ek kryf die klag sodat my geld aan my betaal moet word andedr gaan ek die saak oorgee aan die Ombutsman

Dis swak dat hulle soos hulle se hulle eie reels maak en nie volgens die wet bly nie

0
Replies (1)
Allan Gray
Allan Gray's reply02 Jan 2018, 16:29
Official

Dear freddiesbodyrepairs

Thank you for allowing me the opportunity to telephonically discuss your most recent instruction and our request for proof of residence.

We understand the frustration that is possibly imposed on clients by requesting acceptable documentation in order for us to comply with the legislation set out in the Financial Intelligence Centre Act (FICA). In order to accommodate a wide range of client specific circumstances, we provide our clients with a list of acceptable FICA documents.

We confirm that your instruction has been processed as requested.

I trust that our telephonic discussion provided clarification on the above. We regret that you have been inconvenienced by this experience and we hope to regain your confidence in our servicing standards going forward.

Kind regards

Raymond Nyamakanga | Client Relationship Manager

Best regards,