DB
Dries B

1 reviews | Active since Nov 2020

09 Nov 2020, 08:02

Alfa tot Omega Loodgieters

Alfa tot Omega Loodgieters weier om n geyser wat onder waarborg was te vervang. Bewerings word gemaak dat valves wat deur Alfa tot Omega geinstalleer is nie deur hulle gedoen was nie wat totaal onwaar is. Alle werk wat gedoen was, was swak vakmanskap.

0
Replies (0)