J&SL
Jacques & Sue-Mari Louw
1 reviews | Active since Apr 2023
07 Aug 2025, 08:05
Alf and Sons - Duncan Middleton
Baie dankie Duncan Middleton vir jou uitstekende diens, die hulp wat jy my pa verleen het met sy nuwe polis en die goeie premie, Ek sal julle by Alf and Sons altyd aanbeveel. Om goeie diens te bekom deesdae is baie skaars, en jy het die ekstra myl gestap om my pa te help.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)