AU
Angelique U

1 reviews | Active since Nov 2017

10 Nov 2017, 08:38

muur papier

Ons het by Alda interiors in Bethlehem muur papier gekoop. Ons het toe nog een toe rol van die muur papier oor. Ons bel toe vir Alda om te hoor of ons die rol kan terug gee en sy ons dan kan refund vir dit sy sê toe dit is reg. Ek het nog daardie selfde dag die rol by haar gaan aflaai. na 'n maand en 'n hald sukkel ons om die geld te kry by haar want sy het gesê sy sal dit EFT omdat ons nie in Bethlehem bly. Gister s***el ek haar om te hoor of my ouers die ****ant by haar kan kom haal sy sê toe dit is reg die geld sal voor 5 daar wees toe ons vanoggend daaraan kom toe is die ****ant nie daar. Nog 'n oproep later waar sy onredelik was weier sy om die ****ant terug te gee en gee toe die muur papier terug.

Ek sal nooit weer met haar besigheid doen nie. Mens wag lank vir jou geld en dan is sy die een wat ongeskik met die kliënt is.

0
Replies (0)