1 reviews | Active since Feb 2018
Albert de Dion Motors
My voertuig n jaar terug gekoop by Albert de dion motors in 30 strand straat Bellville. Binne die eerste week van die voertuig se koop word hulle in kennis gestel van die probleem van die clutch dat hy styf is en nie veel speeling het nie. Ek neem hom in op n saterdag en los by hulle vir die nodig ondersoek. Hulle ****ak my na n uur en se die voertuig is klaar. clutch was steeds styf en daar is vir my gese hulle sal die voertuig by my huis kom haal en n nuwe clutch kit opsit. Hulle het die voertuig kom haal, gewerk op en terug gebring, clutch was beter. Hulle het vir my n waarborg aanstuur van 6maand op die clutch kit en 3maande vir arbeid. My clutch het weer styf geraak en by my diens by die handelaar , vra ek dat hulle moet kyk na die clutch. Met hulle ondersoek en clutch wat hulle afgehaal het, ontdek dat daar nooit n nuwe clutch opgesit is nie, dat die clutch net ge-"recon" en terug geplaas is op die voertuig. Dit was nie onder my aandag gebring nie, ek is onder wanpersepsie geplaas deur Albert de dion motors. Asb maak seker voor julle n voertuig koop, dat die waarborg wat gegee word wel dit is waarvoor daar belofte gemaak is op.
