YVdW
Yolande Van der Watt

1 reviews | Active since Mar 2017

17 Nov 2022, 10:34

**** of Swak bemarking??!!

Daar is 'n Monster Kompetisie by Spar (1 Jul tot 31 Nov 2022), waar jy enige 500ml Monster Energy drankies moet koop om deel te neem. Ons het 5x blikkies tot op hede gekoop en die kodes werk nie op die nommer (*120*7426#) wat aangedui word nie.

Ek het alreeds 6 eposse gestuur en ges***el met geen antwoord na die AKQA kantore en NIEMAND reageer of help met die probleem. Dis BAIE SWAM BARKING VANAF AKQA!!

0
Replies (0)