SK
Savannah K
1 reviews | Active since Oct 2024
14 Oct 2024, 22:06
SWAK
Ek sal nooit Akademia vir enige iemand voorstel nie. 'n Mens betaal R60 000,00 vir 'n jaar se studies en al wat 'n mens kry is swak kommunikaise, ongeskikte personeel, dosente wat 'n mens nie antwoord nie en konstante tegniese probleme. Akademia mag dalk ‘n privaat universiteit wees maar hulle voldoen glad nie aan die stadaarde van ‘n privaat universiteit nie.
As jy wil hê jou kind moet in Afrikaans swot stuur hulle Potch toe !
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Akademia's replyOfficial
21 Oct 2024, 09:18Beste Savannah Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons Fonties is vir ons baie belangrik en daarom het ons dadelik opgetree om die probleem te hanteer. Ons verstaan dat jy tegniese uitdagings ondervind het tydens ʼn eksamen, en ons is bly om te bevestig dat die probleem deur ons IT-span, dosente en toesighouers suksesvol opgelos is. Ons waardeer ook jou tyd en samewerking in die gesprek met die programkoördineerder om die situasie te help oplos. Ons streef voortdurend daarna om ʼn hoë standaard van diens en ondersteuning te bied, en ons is dankbaar dat ons hierdie saak kon oplos. Sterkte met die eksamens wat voorlê! Vriendelike groete
Die Akademia-span
Die Akademia-span
Akademia's reply21 Oct 2024, 09:18
Official
Beste Savannah Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons Fonties is vir ons baie belangrik en daarom het ons dadelik opgetree om die probleem te hanteer. Ons verstaan dat jy tegniese uitdagings ondervind het tydens ʼn eksamen, en ons is bly om te bevestig dat die probleem deur ons IT-span, dosente en toesighouers suksesvol opgelos is. Ons waardeer ook jou tyd en samewerking in die gesprek met die programkoördineerder om die situasie te help oplos. Ons streef voortdurend daarna om ʼn hoë standaard van diens en ondersteuning te bied, en ons is dankbaar dat ons hierdie saak kon oplos. Sterkte met die eksamens wat voorlê! Vriendelike groete
Die Akademia-span
Die Akademia-span
