mJ
morne J

1 reviews | Active since Jul 2022

13 Aug 2022, 10:14

Slegte diens selfs op Hellopeter

Lyk my Akedemia kan ook nie eers die comments op Hello peter beantwoord nie, dan spog hulle nog oor hul diens. Ek wag nou al sedert 21 Julie vir n epos adres en n antwoord op my vorige post se comments.

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply15 Aug 2022, 11:04
Official
Beste Morné  Ons e-posadres vir enige navrae is ***. Stuur gerus ʼn e-pos sodat ons die kwessie kan opklaar.  Vriendelike groete 

Best regards,