NVdW
Nerine Van der Walt
1 reviews | Active since Jul 2025
16 Jul 2025, 14:42
Pluimpie vir Akademia
Akademia is 'n studietuiste waar mede-fonties op 'n onvervangbare studiereis skitter. Akademia is werklik besonders en blink uit bo die res van Suid-Afrika se universiteite, by vêr! Akademia gaan nie net oor die gehalte van die akademiese werk nie, maar hart en denke word gevorm, veral deur studente, vir studente. Akademia is goed gestruktureer en kundigheid kraai koning. Akademia is ook goed georganiseer en verskaf uitstekende kommunikasie. Akademia se personeel is hulpvaardig en akademiese en persoonlike groei word hier gegenereer. Akademia is 'n vooruitstrewende instelling en maak 'n verskil in duisende studente se lewens, alledaags...Dankie AKADEMIA!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Akademia's replyOfficial
17 Jul 2025, 16:00Beste Nerine
Ons is bly dat jy deel is van die Fontie-familie! Dankie vir die mooi woorde.
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Ons is bly dat jy deel is van die Fontie-familie! Dankie vir die mooi woorde.
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Akademia's reply17 Jul 2025, 16:00
Official
Beste Nerine