FV
Francois V

1 reviews | Active since Oct 2020

16 Oct 2020, 16:21

My slegste ervaaring nog ooit was by Akademia

By Akademia tel harde werk en leer niks. Die vraestele is baie onregverdig. Moenie Akademia oorweeg nie.

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply10 Jan 2022, 11:05
Official
Goeiedag Francois, ons is jammer dat dit jou ervaring was. Stuur gerus ʼn e-pos na *** met meer inligting sodat ons kan opvolg. Vriendelike groete