ZB
Zabeth B
1 reviews | Active since Jul 2025
16 Jul 2025, 09:47
My ervaring as 'n student
Ek is baie gelukkig by Akademia! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is 'n ongelooflike ervaring om deel van hierdie gemeenskap te wees. Hier is jy nie net 'n studentenommer nie – jou vorming en ontwikkeling is vir elke personeellid belangrik. Ek het in my eerstejaar van studierigting verander, en ek kan met eerlikheid sê dat die Akademia-span my bygestaan het in elke stap van die proses. Ek geniet ook die gebalanseerde studentelewe en het lewenslange vriendskappe hier gesmee.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Akademia's replyOfficial
17 Jul 2025, 15:58Beste Zabeth
Baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Ons waardeer die terugvoer!
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Ons waardeer die terugvoer!
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Akademia's reply17 Jul 2025, 15:58
Official
Beste Zabeth