RP
Reinet P
1 reviews | Active since Mar 2023
24 Mar 2023, 21:12
Goeie universiteit
Ek is tans ‘n eerstejaars BA kommunikasienen Joernalistiek student. Ek is uiters gelukkig by Akademia. Dit was vir my ‘n groot struikelblok om weg te wees van my familie, maar toe ek dag een instap toe voel ek asof ek by my huis in stap. Ek is ‘n Strelitzia dame en genuut elke dag van student-wees. Ek wil manet dankie sê vir almal by Akademia, vir julle harde werk en slaaplose nagte. Al probleme wat ek het met die instansie is die feit dat ons handboeke in engels is en ons, wat studeer in Afrikaans, mag nie die werk direk vertaal nie, wat sim maak, maar dan kan julle notas en die ekstra informasie in Afrikaans voorbied.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Akademia's replyOfficial
04 Sept 2023, 21:27Beste Reinet, dankie vir die terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy jou ervaring by Akademia geniet. Groete
Akademia's reply04 Sept 2023, 21:27
Official
Beste Reinet, dankie vir die terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy jou ervaring by Akademia geniet. Groete
