JO
Jan O

1 reviews | Active since May 2015

11 May 2015, 09:13

Goeie Diens

Baie Dankie Akademia,

Die Personeel van Akademia het my op Saterdag 9 Mei 2015 persoonlik ge****ak, om by my uit te vind hoekom ek nie by die klas kamer is nie.

Ek waardeer die fuit dat julle uit julle pad gegaan het om my persoonlik te ****ak om uit te vind wat die rede was asook in kennis te stel dat ek wel klas het .(omstandighede het my laat vergeet van die klas op die dag)

Hou so aan

Dankie

J.C Opperman

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply10 Jan 2022, 11:05
Official
Goeiedag J.C

Ons is dankbaar dat jy as student so voel. Ons studente se ervaring is vir ons prioriteit. Vriendelike groete