MK
Mincke K
1 reviews | Active since May 2025
19 May 2025, 18:06
Doen dit die Akademia manier!
Ek is 'n eerstejaars student by Akademia die jaar, en is baie bly dat ek Akademia bo ander instansies gekies het, ek geniet elke oomblik en het al baie vriende gemaak.
Die studente lewe is regtig lekker en die personeel is almal baie vriendelik. Daar is baie studie rigtings om van te kies by Akademia.
Die Doesente is vriendelik en help jou om die werk goed te verstaan. Die vakke is lekker veral as 'n mens doesente het soos Meneer Stefan Vorster en Mevrou Nadia Hunt.
Akademia doen alles op die Akademia manier, as jy hier studeer sal jy verstaan!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Akademia's replyOfficial
11 Jun 2025, 14:58Beste Mincke
Baie dankie vir die mooi terugvoer!
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Baie dankie vir die mooi terugvoer!
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Akademia's reply11 Jun 2025, 14:58
Official
Beste Mincke
Baie dankie vir die mooi terugvoer!
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Baie dankie vir die mooi terugvoer!
Vriendelike groete
Die Akademia-span
