CD
Corlia D
1 reviews | Active since Jun 2023
14 Jul 2023, 12:36
Dink 2 keer voor jul, jul kinders toevertrou in hul hande
Hul leuse is n leun. Skaam om n afrikaaner te wees, soos hul dit uitbeeld. As jy vir jou kind omgee en wil laat presteer bly weg van Akademia. Hul is beslis nie daar om jou kind te help, as hul hulp nodig het nie. As top presteerder twyfel my kind nou in hom self agv afwesige dosente. Lee beloftes is gemaak met registrasie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Akademia's replyOfficial
04 Sept 2023, 21:25Beste Corlia, ons is jammer om van jou ongelukkigheid te hoor. Die student kan gerus ʼn e-pos met meer inligting na die betrokke program-e-posadres stuur sodat ons daad by die woord kan voeg en ondersoek kan instel. Groete Akademia
Akademia's reply04 Sept 2023, 21:25
Official
Beste Corlia, ons is jammer om van jou ongelukkigheid te hoor. Die student kan gerus ʼn e-pos met meer inligting na die betrokke program-e-posadres stuur sodat ons daad by die woord kan voeg en ondersoek kan instel. Groete Akademia
