GS
Gerda S
1 reviews | Active since Nov 2025
11 Nov 2025, 17:32
Die plek waar nie net die denke nie maar die hart ook gevorm word.
Akademia het my die geleentheid gebied om terwyl ek werk te studeer, maar Akademia is soveel meer as dit. Dis die plek waar ek myself gevind het, waar nie net 'n persoon se denke nie, maar jou hart ook ontwikkel. Akademia het my die mens gemaak wat ek vandag is. (Gerda Saunders 2dejaar LLB-student via nauurse-afstandsmodel)
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Akademia's replyOfficial
12 Nov 2025, 08:47Beste Gerda
Baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Ons is dankbaar dat jy deel is van die Fontie-familie!
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Ons is dankbaar dat jy deel is van die Fontie-familie!
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Akademia's reply12 Nov 2025, 08:47
Official
Beste Gerda