ZvdB
Zoë van den Berg

1 reviews | Active since Jul 2025

17 Jul 2025, 09:31

Dankie Akademia!

Akademia het my gehelp om my studiedrome waar te maak; om te studeer in my huistaal, om omring te wees met ‘n gemeenskap wat nooit sal twyfel om jou te help nie en om in ‘n koshuis te woon waar ek as mens kan groei in ‘n veilige omgewing. Om nie eers te begin praat oor al die verskeie aktiwiteite waaraan jy kan deelneem om jou studentelewe ten volle uit te leef nie. Hier vind jy jou mense en groei in akademie en as ‘n individu.

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply17 Jul 2025, 16:02
Official
Beste Zoë 

Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy jou ervaring met ons deel. 

Vriendelike groete 
Die Akademia-span