JM
Jacques M

1 reviews | Active since Oct 2024

30 Oct 2024, 08:36

Akademia, trotse afstandsonerrrig in Afrikaans

Ek het die voorreg gehad om my vriendin te ondersteun gedurende haar afstansonderrig studies deur Akademia, en die ondervinding is onomwonde dat Akademia, in Afrkaans as moedertaal, uitsonderlike kwaliteit onderrig verskaf. Akademia, het soos enige afstandsonderrig instansie, sy unieke uitdagings. Ons het dit met wedersydse deelname en erns opgelos saam met die personeel, en sodoende die proses verbeter. Akademia bied ‘n unieke leerervaring aan Afrikaanse studente, in hul moedertaal, en dit is 'n unieke voorreg.

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply30 Oct 2024, 08:54
Official
Beste Jacques. Baie dankie vir jou mooi woorde. 

Vriendelike groete
Die Akademia-span