LV
L V

1 reviews | Active since Mar 2023

24 Mar 2023, 13:48

Akademia- SWAK!!

Ek is uiters teleurgesteld met die diens wat ek van Akademia ontvang het. Sommige dosente is onbehulpsaam en onbeskof. Elke keer as ek probeer het om met hulle in aanraking te kom, is ek met 'n afwysende houding teëgekom. Dit is duidelik dat hulle nie omgee vir hul studente nie.

Ek is glad nie trots daarop om vir enige iemand te sê dat ek ‘n Akademia studente is nie. Ek kry skaam daaroor.

Oor die algemeen sal ek Akademia nie aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n kwaliteit onderwys nie. Bespaar jouself die moeite en soek elders.

0
Replies (0)