LK
Lennard K

1 reviews | Active since Jun 2023

09 Jun 2023, 19:50

Akademia study material is not what they advertised

This is a tertiary education institute which provides and advertise education in my mother language but the study material is not in my language but the examination is in my mother language which takes 90% of my study time in translating a whole work book.this is especially in their Ethics subject as there is little support during a semester. I will not recommend this institution with their **** adverti*****ts.

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply12 Jun 2023, 09:41
Official
Goeiedag Lennard 

Studente wat by Akademia studeer aanvaar die bepalings en voorwaardes van die instellings soos in die jaarboek uiteengesit, wat die taalbeleid insluit. Die taalbeleid van Akademia stem ooreen met die beleidsriglyne wat weerspieël word in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika en die amptelike taalbeleid van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding. Alle aansoekers moet in staat wees om ʼn sekere vlak van vaardigheid in Afrikaans en Engels te toon. Bewys hiervan moet as deel van studente se studieaansoeke ingedien word. ʼn Sleuteldoelstelling van Akademia se taalbeleid is om te verseker dat geregistreerde studente ook effektiewe Engelse geletterdheid verwerf. Dit word vergemaklik deur toegang tot beide Engelse en Afrikaanse leermateriaal wat in studies gebruik word. Studente wat kwalifikasies aan Akademia behaal is in staat tot bevoegde geskrewe en verbale kommunikasie in Engels en Afrikaans in akademiese, sosiale en professionele ****ekste. Akademia se taalbeleid is daarop gerig om te verseker dat alle studente bereid is om ten volle deel te neem aan ʼn diverse samelewing, waar sowel vaardigheid in as bewustheid van hierdie diversiteit benodig word. Jy is welkom om die amptelike klagtekanaal te volg sou daar enige verdere vrae wees. G

Groete
Akademia