mJ
morne J

1 reviews | Active since Jul 2022

21 Jul 2022, 15:46

AKADEMIA - Slegste diens wat ek al by n tersiêre instansie ontvang het.

Ek het byna 4 maande gewag vir terugvoer vannaf Akademia met betrekking tot registrasie vir 2023. Akademia kon nie by die ongeveer 6 weke tuiken hou nie, en het my sodoende R3 000 gekos aan krediet fooie omdat ek forseer was om by UNISA te registreer vir die nuwe semester.

0
Replies (3)
Akademia
Akademia's reply21 Jul 2022, 16:10
Official
Beste Morné
 
Ons is jammer om van jou ongelukkigheid te hoor en ons sal graag wil opvolg. Sal jy asseblief vir ons ʼn e-pos stuur sodat ons die kwessie spoedig kan oplos. 
 
Vriendelike groete
mJ
morne J's update22 Jul 2022, 09:51
Reviewer Update
kan ek n epos adres kry om my probleem na te verrig? of gaan ek weer gedreig word met regsstappe aangesien ek oorweeg om koerant toe te gaan?

Akademia
Akademia's reply15 Aug 2022, 11:04
Official
Beste Morné 
 
Ons e-posadres vir enige navrae is ***. Stuur gerus ʼn e-pos sodat ons die kwessie kan opklaar. 
 
Vriendelike groete