1 reviews | Active since Mar 2023
Akademia se NGOS is 'n baie uitdagende kursus, maar van 'n uiterste hoë standaard. Dit het gehelp dat daar 'n studiestentrum in Bloemfontein was. Ek is dankbaar dat ek dit in 'n jaar kon voltooi. In vergelyking met ander Universiteite het Akademia baie baie vinniger my dokumente vir keuring geprosesseer en my laat weet dat ek keuring het. Hulle het ook nie soos ander Universiteite eers vereis dat ek 'n klomp verskillende vakke (by verskillende Universiteite) eers moes neem om te kwalifiseer vir keuring nie. Dit is ook vir my 'n goed dat die kwalifikasie internationaal aanvaarbaar is.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.