IW
Ilse W

1 reviews | Active since Mar 2024

31 Oct 2024, 23:18

Akademia is not that great

Akademia is dalk 'n goeie Universiteit....soos ons dink. Hulle vereistes met Proctorio is net totaal en al belaglik. Hulle penaliseer ons e-leer studente met die posionering van die kameras, wat alles kan sien wat hulle wil. Sodra ons inteken vir eksamens is dit n algemene probleem dat die "servers offline" is. Dit is net pateties.

0
Replies (0)