JP
Johnell P
1 reviews | Active since Mar 2025
16 Jul 2025, 09:14
Akademia is die enigste opsie
Ek is tans 3 jaar 'n student by Akademia. Ek vind die Regsfakulteit se personeel en dosente ongelooflik hulpvaardig en die bib se dames staan ook altyd reg om te help met enige bronne en navrae oor bronne. My seun studeer ook by Akademia en en my man ook. Ek sal nie 'n ander tersiêre instelling aanbeveel nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Akademia's replyOfficial
17 Jul 2025, 15:57Beste Johnell
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer die mooi woorde.
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer die mooi woorde.
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Akademia's reply17 Jul 2025, 15:57
Official
Beste Johnell
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer die mooi woorde.
Vriendelike groete
Die Akademia-span
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer die mooi woorde.
Vriendelike groete
Die Akademia-span