JP
Janèl Pieterse

1 reviews | Active since Jul 2025

16 Jul 2025, 15:51

Akademia deur die oë van 'n onderwysstudent!

Akademia is onbetwyfeld diè instansie! Ek as onderwysstudent is so, so gelukkig en my roeping word hier bevorder en my behoeftes word gehoor! Die geleenthede wat ek hier gebied word is iets wat ek nog nooit van tevore beleef het nie! Die kommunikasie is duidelik, die dosente is byna "over-qualified" en bied klasse van ongelooflike hoë gehalte, die studente is entoesiasties en elke ander rolspeler dra jou op hul hande... My toekoms maak my opgewonde en nie bekommerd, te danke aan Akademia.

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply17 Jul 2025, 16:01
Official
Beste Janèl 

Baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Ons waardeer die terugvoer! 

Vriendelike groete
Die Akademia-span