LV
L V

1 reviews | Active since Mar 2023

30 Aug 2023, 18:22

Akademia- BLY WEG!!!

Sjoe Akademia- waar begin ek.

Dalk moet ek begin met die goeie manier waarop julle studente trek na julle instansie toe. Julle hou indrukwekende gholf dae, maar julle studente SUFFER. Julle doen alles in julle vermoë om studente te nader, maar asook alles in julle vermoë om ‘n student af te breuk.

Sjoe Akademia. As ek hierdie reviews lees, sak ek maar my kop in skaampte. Ek het elke negatiewe review wat ek hier lees self ervaar, en kan getuig dat almal hier ‘n goeie rede het om ongelukkig te wees.

Sies Akademia

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply04 Sept 2023, 21:24
Official
Goeiedag, ons verwelkom graag klagtes om dit amptelik te kan ondersoek. Die student kan gerus ʼn e-pos met meer inligting na die betrokke program-e-posadres stuur. Ons kyk uit hiervoor. Groete Akademia