TS
Theunis S

1 reviews | Active since Mar 2023

24 Mar 2023, 13:17

Akademia as eerste keuse vir studietuiste

Ek het al by twee ander tersiere instansies studeer, maar Akademia is by uitstek die beste. Die administrasie is van hoogstaande gehalte, maar meer nog die kwaliteit van onderrig. Akademia is hoogs aanbevole.

0
Replies (0)