CK
Carma K

1 reviews | Active since Jul 2021

06 Jul 2021, 12:34

Akademia

Wag al ongeveer 15min vir iemand om die telefoon te antwoord. Kommunikasie is swak! Vat maande voor mens ‘n antwoord op epos te kry.

0
Replies (1)
Akademia
Akademia's reply22 Mar 2022, 07:47
Official
Beste Carma, Akademia se kliëntediens lê ons na aan die hart. Sal jy asseblief so gaaf wees om ʼn e-pos te stuur aan *** sodat ons kan opvolg? Vriendelike groete 

Best regards,