1 reviews | Active since Nov 2023
Absolute teleurstelling... Na 3 jaar se studies by akademia is ek geskok. Akademia gaan agteruit en teen n vinnige tempo ek sal nie iemand aanraai om by Akademiese te studeer nie. Die klasse is swak. En die reaksie as jy vir hulp vra is net skokkend
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.