1 reviews | Active since Apr 2017

17 Apr 2017, 12:52

Poor service

<p>Ons het veilingkrale by julle aangekoop en julle het al julle geld ontvang. Julle was van die begin af ingelig dat dit n bestelling is wat in n baie kort tyd gelewer moet word. Julle het ons verseker dit gaan nie probleem wees nie. Julle het tot nou nog nie al ons panele, bokkrale en boklaaibank afgelaai nie en dit is n maand later. Verskeie keer het julle aan ons beloftes gemaak en dit nie nagekom nie. Daar is panele afgelaai wat ook nie geverf is nie. Indien ons Andries van Wyk se kwotasie aanvaar het, het ons nie met die gemors en swak vakmanskap gesit nie. Die prys wat julle ons gekwoteer het en ons aanvaar het ook verander. Indien ons krale nie Dinsdag 18 April 2017 volledig is en tot ons tevredenheid voltooi is nie, kan julle verder met die prokureur gesels of julle betaal verskil aan ons uit. ****ak Kobus Ehlers ********** 809 of Kirch Muller ********** 435</p>

0
Replies (0)