OD
Ovelia/Tanya Deetlefs

1 reviews | Active since May 2015

13 May 2015, 18:07

Oneerlike eiendoms agente

Ons het op 25 Februarie die ****rak geteken om ons huis te verkoop. Die koper het 30 dae gehad om 'n verband te kry. Na twee maande toe ons begin vra wanneer gaan die registrasie nog nie begin nie, word ons ingelig nee die koper het nog nie 'n verbrand. Tog gee ons hulle nog verdere grasie om 'n verband te kry, sonder 'n wettige ****rak aangesien die ****rak al verval het.<br> En vandag kry ons die wonderlike nuus ons het 6dae om te trek want hy wil intrek. Dis moeilik om nou te trek aangesien my ma met twee gebreekte voete le. Toe ons se nee dit werk nie so nie het die agente Riekie en Leon elke keer 'n ander storie, hulle lieg so hulle glo hulself en onthou ook nie altyd lekker wat hulle lieg nie.<br> Baie teleurgestel in hulle diens belowe die maan en sterre maar doen niks om ons ook hul kliente se punt in te sien nie.

0
Replies (0)