KS
Kobus S
1 reviews | Active since Nov 2024
21 Nov 2024, 11:23
Baie slegte na diens !!!!!
Baie goeie diens ontvan toe ek die eerste order geplaas het. Toe n t****e en dit was Baie sleg. Aircons nie behoorlik was in muur nie. Hulle sou terug om om die aircons te poets. Nie Jacques of Chantelle andwoord my oproep nie. Hulle na diens is baie Baie sleg !!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)