MP
Magda P

1 reviews | Active since Feb 2018

27 Feb 2018, 16:24

Patetiese diens

Ons het n derdeparty eis teen AIG versekering ingesit, na n lang gesukkel het ons uiteindelik n assessor uit gekry om na die voertuig te gaan kyk, maar nou gebeur daar niks verder nie, niemand reageer op ons oproepe of e-mails nie, die ongeluk was al in September 2017, die verseekerde party se voertuig is al reeds 2017 herstel.

My klagte is dus: Ek vermoed die assessor ver**** is heelwaarskynlik in gedien, maar dat niemand van AIG meer aandag daaraan gee nie.

Die 2 mense wat met my eis gewerk het is Dennis Lesiba & Tholakele Tshabalala AIG tel Nr; **********

0
Replies (2)
AIG South Africa Limited
AIG South Africa Limited's reply28 Feb 2018, 16:25
Official

Dear Magda

Thank you for your review.

Together with our Business partners we will look into your enquiry and provide you with feedback as soon as possible.

Regards

The Customer Care Team

AIG South Africa Limited
AIG South Africa Limited's reply31 May 2018, 16:25
Official

Dear Magda

Just a courtesy reply to advise that your vehicle was assessed and payment done.

Kind regards,

Customer Resolution Team