SJ
Stephan J

1 reviews | Active since Nov 2009

17 Jun 2015, 17:29

Geen terugvoer na epos aan hoofkantoor gestuur.

IS: *** Ek het die 2de Junie 2 eposse asook die 9de Junie 2 eposse gestuur aan AIG vir 'n vorm wat benodig gaan word om 'n eis aan te meld. Dis vandag al die 17de en het tot vandag toe geen vorms terug ontvang nie. Hierdie is nie die eerste keer dat ek kla oor die diens nie, dit maak mens wonder of die soort polis wat ek het nog van krag is? Daar vorder elke maand my debietorder? Hoelank gaan julle vat voor julle die eis uitbetaal? Ek het dringende terugvoer nodig asseblief, ek het nodig om die eis vorm aan julle te stuur en het baie dringend die gelde nodig wat dan betaalbaar is aan my. Jul spoedige terugvoer sal waardeer word. Baie dankie.

0
Replies (1)
AIG South Africa Limited
AIG South Africa Limited's reply18 Jun 2015, 08:45
Official
Hello StepJor,

Good day Stephan Jordaan,

We acknowledge receipt of your complaint.

We sincerely apologise for the frustration you are experiencing and assure you that the matter will be thoroughly investigated, whereupon feedback will be provided.

Kind Regards,

Customer Care Unit

Operations - Service Delivery Unit

AIG South Africa Limited
10 Queens Rd, Parktown Johannesburg South Africa 2193

T: 086 111 601
F: ***

This email and all content are subject to the disclaimer

Compliance: www.aigcompliancehelpline.com

www.AIG.com