PL
Pieter L
1 reviews | Active since Nov 2014
21 Jul 2015, 19:23
Uitmuntende diens
Ek het onlangs eiendom verkoop deur Mariza***) en Maria van Aida, Potchefstroom, Ek het uitmuntende diens van hulle ontvang en in Potchefstroom, waar puik diens skaars is, kan ek hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel. Conrad Butler, die prokureur, het die oordrag gedoen. Dit was ook n groot plesier hoe hy die transaksie hanteer het. Weereens dankie aan julle.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)