RD
Richard D
1 reviews | Active since Jan 2020
31 Jan 2020, 08:43
Richard Davies
Hiermee will ek almal inlig hoe Aida Klerkdorp werk. 1. ****rak word nie volledig ingevul nie 2. Daar is strukture in my erf opgerig sonder my toestemming.(Aida Klerkdorp vehuur my huis) Ek het reeds in November 2019 an die agent Anton Swart gesê dat dit verwyder moet word. Dit is reeds 31 January 2020 en die strukture staan nog. 3. My erf word ook nie instand gehou nie 4. Ek het Aida hoofkantoor ook daarvan inkenis gestel. Hul meom ook nie terug na my nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)