HA
Hennie A

1 reviews | Active since Mar 2021

09 Mar 2021, 13:23

Goeie diens!

Ek wil net dankie se vir Ahoo Star Logistics vir hul sorgvuldige hantering van my meubels toe ek in Februarie vanaf Pretoria na Port Elizabeth getrek het. Die pryse van ander meubel vervoerders was buiten sporig hoog, terwyl hulle prys baie billik was. Hulle was op tyd met die optel en aflewering. Ek beveel hulle aan en sal weer gebruik maak van hul dienste, sou ek in die toekoms trek. Hou aan met die goeie werk.

0
Replies (0)