LC
Louis C
1 reviews | Active since Jun 2010
06 Jul 2022, 14:17
Pathetic!
Dink mooi voor julle by die plek n voertuig wil koop!! Ek het n voertuig ****ant by hulle gekoop na ek gesê was dat die kar niks makeer nie en dat die papiere in orde en op datum is. Dit was GLAD nie die waarheid nie! Na 21 dae kan hul my nogsteeds nie voorsien met die kar se NATIS dokumente nie en het elke dag n ander verskoning, Tydelike permit het al verval en ek kan dus nie voertuig registreer nie. Dink mooi mense!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)