NL
Nelrea L

1 reviews | Active since Mar 2016

31 Mar 2016, 13:00

Debiet orders gaan deur rekening

Die firma is AG Mobile / Stoney S****s / MCCS Trading - Sedert November 2015 sukkel ek om die debiet orders te stop wat deur AG Mobile deur my bank gesit word. Ek het verskeie oproepe gemaak, e-posse gestuur en steeds hou dit nie op nie.Jonny is ook nie by hulle kantore nie en AG Mobile kan nie eers sy ****ak nr aan my verskaf om met hom te praat nie. Die staat wat hulle aan my stuur is vol spelfoute en baie onprofesioneel. Ek is ook deur hulle ges***el en ges? my rekening is nie betaal nie...terwyl my rekening betaal is.

0
Replies (0)