AvdW
Anneline van der Westhuizen
1 reviews | Active since Apr 2010
27 Apr 2023, 19:35
Great service
Samual en sy helper is ñ aanwins vir julle. Hulle diens was baie goed met die oplaai en aflaai ek sal julle regtig aanbeveel vir enige iemand wat wil trek.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriworld Removals's replyOfficial
28 Apr 2023, 07:34Baie dankie dat u van Afriworld gebruik gemaak het. Wens u alle sterkte toe by u nuwe woning.
Afriworld Removals's reply28 Apr 2023, 07:34
Official
Baie dankie dat u van Afriworld gebruik gemaak het. Wens u alle sterkte toe by u nuwe woning.
