JG
Jaco G
1 reviews | Active since Nov 2015
14 Sept 2021, 07:18
Goeie diens van Afriworld.
Ons het 'n baie goeie ervaring gehad met Afriworld. Hulle diens was flink en goed en ons het geen skade of ongelukkigheid gehad nie. Goeie mense, goeie diens en professionele werk. Ek beveel hulle graag aan.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)