jS
joe S

1 reviews | Active since Jul 2022

28 Jul 2022, 13:22

Goeie diens

Goeie diens, absoluut alles het heel aangekom en hulle werkers is aangename goeie mense. Niks gebreek nie. Baie goeie diens.

0
Replies (1)
Afriworld Removals
Afriworld Removals's reply28 Jul 2022, 13:28
Official
Baie dankie dat u Afriworld die geleentheid gebied het met u verhuising. Ons wens u alle sterkte toe by u nuwe woning.