JO
Jeretha O
1 reviews | Active since May 2025
20 May 2025, 09:45
Afriworld is tops!
Hierdie besigheid se span is tops. Van die kwotasie na Sybil na Gerrie na Carolus en die trokdrywers. Dit het die trek soveel minder stressvol gemaak. Alles het veilig by ons aangekom. Ek moet regtig my hoed afhaal vir die drywer en sy span. Hulle werk sommer tjoef tjaf en doen die werk met 'n glimlag. Hulle is vriendelik en so behulpsaam.
Ek sal Afriworld vir enige iemand aanbeveel en ek betaal hul bekostigbare pryse met 'n glimlag. Julle is great. Baie dankie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)