MB
Marthina B

1 reviews | Active since Feb 2026

01 Feb 2026, 11:47

Wow wow wow uitsteikend

Dit was die beste diens wat ons in n baie lang tyd gekry het ,vriedelik,ons gerus gestel ons is in die beste hand.Justin baie dankie .

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply01 Feb 2026, 12:49
Official
Hi Marthina

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg! Ons is bly Justin het jou so mooi gehelp en dat jy tevrede is met ons diens. 

Baie dankie dat jy Afriskuld vertrou om saam met jou hierdie pad te stap.

Groete - Die Afriskuld Span