E
Eugenie

1 reviews | Active since Jul 2024

20 Aug 2025, 14:51

Wonderlike diens

Ek was deur Chanté Kruger gehelp en sy het die prosess so gemaklik gemaak met haar vriendelikheid. Ek is dankbaar dat ek nou weer net asem kan haal.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply20 Aug 2025, 15:03
Official
Hi Eugenie, 

Baie dankie vir jou 5 ster resensie. Ons is bly Chante en die span het jou nooi gehelp en dat jy nou kan asem haal en die skuldsiklus kan breek. 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span