J
Juan

1 reviews | Active since Feb 2024

09 Oct 2025, 19:04

Wonderlike aansluiting

Verbaasend maklike proses en so min as moontlik probleme en admin. Marushka het my regtig baie mooi gehelp met enige admin en als verduidelik. Sys baie vriendelik, behulp saam en profesioneel gewees. Hoogs aanbeveeld. 😊

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Oct 2025, 21:04
Official
Hi Juan

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Marushka het jou so mooi gehelp met vriendelike diens. Ons deel dit graag met die res van die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Best regards,