DS
Danie S

1 reviews | Active since Aug 2026

26 Aug 2026, 14:17

Wessel

Hi Wessel Baie baie goeie diens ek is baie vinnig gehelp met vriendlikheid en passie al die pad gerus gevoel selfs na 5 my respond met vrae wat ek ontseker oor was. Dis Diens well done!!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Aug 2026, 14:23
Official
Dankie vir die 5 sterre, Danie. Ons span streef na uitnemende  kliëntediens en is bly dat jou ervaring hiermee belyn. 

Dankie dat u Wessel en die res van die span se harde werk raakgesien het. Ons sal beslis u terugvoer met hulle deel. Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.