B
Bernedette
1 reviews | Active since May 2024
28 May 2024, 09:54
Waar begin ek! Al my...
Waar begin ek! Al my skuld was soos n berg voor my .. jy weet jou selaris Kom in en daai selfde dag weer uit. Ek het Afriskuld ges***el en hulle het my gehelp en alls 100 percent Vir my verdeuidelik en alles saam my deur gegaan en nou is die berg n miershoop! Dankie Afriskuld julle is die beste 🪄🪄🪄🪄🪄
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
28 May 2024, 10:43Hi Bernedette,
Dankie vir die pragtige resensie! Ons is bly jy ons span het die berg in n miershoop verander.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Dankie vir die pragtige resensie! Ons is bly jy ons span het die berg in n miershoop verander.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
Afriskuld Span
Afriskuld's reply28 May 2024, 10:43
Official
Hi Bernedette,