JJ
Jacques J

1 reviews | Active since Jan 2024

26 Jan 2024, 12:41

Vir bernadet forbes baie danki vir jou flinke diens en menslikheid

Vir bernadet forbes baie danki vir jou flinke diens en menslikheid. Ons waardeur dit so baie..

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply26 Jan 2024, 15:04
Official
 Goeiedag Jacques,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor u het 'n positiewe ervaring gehad met Bernadet en ons span.

Ons hoop u het 'n wonderlike dag verder.

Vriendelike groete,
AfriSkuld Span