RM
Rina M

1 reviews | Active since Apr 2024

09 Apr 2024, 12:59

Vinnige en vriendelike diens, (Micaela) het my gehelp met die proses en ek sal hulle/haar enige tyd aanbeveel

Vinnige en vriendelike diens, (Micaela) het my gehelp met die proses en ek sal hulle/haar enige tyd aanbeveel. Ek is baie tevrede met dit wat hulle my aangebied het.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Apr 2024, 13:56
Official
Hi Rina,

Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het vinnige en vriendelike diens ontvang van Micaela en ons span.

Ons hoop jy het a mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span